hertelling [boodskap #145426] |
Sat, 01 June 2024 17:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hertelling
Afbreking: her•tel•ling
Samestelling: hertel + -ing, her- + telling
Selfstandige naamwoord: hertelling
Meervoud: hertellings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van hertel.
Gebruik:
• Verskeie partye het 'n hertelling van die uitslae geëis omdat daar volgens hulle te veel onreëlmatighede ingesluip het.
Sinoniem:
• oortelling
Vertaling:
Engels: recount
Nederlands: hertelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|