Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handmatig
handmatig [boodskap #145425] Sat, 01 June 2024 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
handmatig
Afbreking: hand•ma•tig
Samestelling: hand + -matig


Byvoeglike naamwoord: handmatig
Attributief: handmatige

Betekenis:
• Deur middel van menslike arbeid. Met die hand, eerder as deur 'n apparaat.

Gebruik:
• Die stemme moes handmatig hertel word.

Antoniem:
• masjinaal
• meganies

Vertaling:
Engels: manual, manually
Nederlands: handmatig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hertel
Volgende onderwerp: hertelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 08:00:00 UTC 2024