insluip [boodskap #145423] |
Sat, 01 June 2024 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insluip
Afbreking: in•sluip
Samestelling: in + sluip
Werkwoord: sluip in, insluip
Verlede tyd: het ingesluip
Betekenis:
• Om deur te sluip stilletjies na binne te beweeg.
• (figuurlik) Om ongemerk/ongesiens in te dring.
Gebruik:
• Die soldate sluip in die donker in die stad in.
• 'n Ernstige spelfout het in die finale weergawe ingesluip.
Sinoniem:
• binnesluip
• inglip
• inkruip
Afgelei:
• insluiper
• insluipery
• insluiping
• insluipsel
Vertaling:
Engels: to sneak in, creep in, slip through
Nederlands: insluipen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|