Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ronddra
ronddra [boodskap #145418] Sat, 01 June 2024 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ronddra
Afbreking: rond•dra
Samestelling: rond + dra


Werkwoord: dra rond, ronddra
Verlede tyd: het rondgedra

Betekenis:
• Om iets oraloor saam te dra.
• Om iets orals te vertel.

Gebruik:
• Sy dra 'n sambreel in haar handsak rond.
• Hy het onwaar stories rondgedra.

Sinoniem:
• saamdra
• saamneem

Afgelei:
• ronddraaiery

Vertaling:
Engels: to carry about; to tell about
Nederlands: ronddragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdring
Volgende onderwerp: sinloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:36:31 UTC 2024