Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oostenryker
Oostenryker [boodskap #145414] Sa., 01 Junie 2024 08:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24730
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oostenryker
Afbreking: Oos•ten•ry•ker
Samestelling: Oostenryk + -er


Selfstandige naamwoord: Oostenryker
Meervoud: Oostenrykers
Verkleinwoord: Oostenrykertjie
Meervoud van verkleining: Oostenrykertjies

Betekenis:
• 'n Burger van die land Oostenryk, of 'n persoon wat van daar afkomstig is.

Gebruik:
• Die Oostenrykers het die wedstryd teen Switserland gewen.

Verwant:
• Oostenryk
• Oostenryks

Vertaling:
Engels: Austrian
Nederlands: Oostenrijker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oostenryks
Volgende onderwerp: kieskeurig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 01 16:11:01 UTC 2026