| oe-la-la [boodskap #145408] |
Vr., 31 Mei 2024 08:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oe-la-la
Afbreking: oe•la•la
Tussenwerpsel: oe-la-la
Betekenis:
• Uitroep van bewondering, goedkeuring of verbasing.
Gebruik:
• Oe-la-la! Kyk hoe mooi is sy aangetrek!
Sinoniem:
• netjies
• piekfyn
• pragtig
• sjoe
Vertaling:
Engels: ooh la la!, wow!
Frans: oh là là
Nederlands: wauw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|