Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stemgeregtig
stemgeregtig [boodskap #145406] Do, 30 Mei 2024 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stemgeregtig
Afbreking: stem•ge•reg•tig
Samestelling: stem + geregtig


Byvoeglike naamwoord: stemgeregtig
Attributief: stemgeregtigde

Betekenis:
• Wat die reg het om te mag stem.

Gebruik:
• 'n Demokratiese leier is 'n leier wat deur die stemgeregtigde burgers van 'n land verkies is.

Sinoniem:
• kiesbevoeg
• kiesgeregtig

Antoniem:
• nie-stemgeregtig

Afgelei:
• stemgeregtigdes
• stemgeregtigdheid

Vertaling:
Engels: entitled to vote
Nederlands: stemgerechtigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryburger
Volgende onderwerp: piekfyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 09:53:33 MGT 2024