Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekwestrasie
sekwestrasie [boodskap #145394] Wo, 29 Mei 2024 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekwestrasie
Afbreking: sek•we•stra•sie


Selfstandige naamwoord: sekwestrasie
Meervoud: sekwestrasies

Betekenis:
• Die handeling van sekwestreer (om bates in bewaring te plaas, meestal voordat dit gelikwideer word).

Gebruik:
• Nie al die bates wat 'n persoon besit vorm noodwendig deel van 'n sekwestrasie nie.

Sinoniem:
• afstanddoening
• beslaglegging
• ekspropriasie
• onteiening
• verbeurdverklaring
• verbeuring
• vervreemding

Afgelei:
• sekwestrasiebevel
• sekwestrasieproses

Vertaling:
Engels: sequestration
Nederlands: sekwestratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenmansaak
Volgende onderwerp: likwidasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 10:38:31 MGT 2024