Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veeleisend
veeleisend [boodskap #145376] Ma, 27 Mei 2024 18:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19677
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veeleisend
Afbreking: veel•ei•send
Samestelling: veel + eis + -end


Byvoeglike naamwoord: veeleisend
Vergrotende trap: veeleisender
Oortreffende trap: veeleisendste
Attributief: veeleisende
Partitief: veeleisends

Betekenis:
• Wat baie of hoë eise stel waaraan moeilik voldoen kan word.

Gebruik:
• Kinders kan veeleisend wees, daarom is dit geen wonder dat ouers grys hare kry nie.

Sinoniem:
• ingewikkeld
• inspannend
• moeisaam
• moeitevol
• moordend
• uitmergelend
• uitputtend
• vermoeiend

Vertaling:
Engels: exacting, imposing
Nederlands: veeleisend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opkyk
Volgende onderwerp: verbuigbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 27 07:57:11 MGT 2024