Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesondheidsorg
gesondheidsorg [boodskap #145370] Mon, 27 May 2024 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesondheidsorg
Afbreking: ge•sond•heid•sorg
Samestelling: gesondheid + sorg


Selfstandige naamwoord: gesondheidsorg
Meervoud:

Betekenis:
• Die voorkoming, diagnosering en behandeling van siektes en beserings, met inbegrip van die organisasies wat mediese en verpleegkundige dienste lewer.

Gebruik:
• Alle mense behoort ten minste toegang tot primêre gesondheidsorg te hê.

Afgelei:
• gesondheidsorgbeleid

Vertaling:
Engels: health care
Nederlands: gezondheidszorg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pertinent
Volgende onderwerp: inbegrip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:39:13 UTC 2024