Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsyfer
ontsyfer [boodskap #145361] So, 26 Mei 2024 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19348
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontsyfer
Afbreking: ont•sy•fer
Samestelling: ont- + syfer


Werkwoord: ontsyfer
Verlede tyd: het ontsyfer

Betekenis:
• Om met moeite te lees of te verstaan.

Gebruik:
• Sy kon nie die dokter se handskrif ontsyfer nie.

Sinoniem:
• dekodeer
• interpreteer
• ontleed
• ontraaisel
• uitpluis
• uitmaak
• uitwerk
• vasstel
• verklaar
• verstaan
• vertolk

Afgelei:
• ontsyferde
• ontsyfering

Vertaling:
Engels: to decipher, decode
Nederlands: ontcijferen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Egipties
Volgende onderwerp: toeristesentrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 01:34:21 MGT 2024