Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleintyd
kleintyd [boodskap #145349] Sat, 25 May 2024 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleintyd
Afbreking: klein•tyd
Samestelling: klein + tyd


Selfstandige naamwoord: kleintyd
Meervoud:

Betekenis:
• Die tyd waartydens iemand klein ('n kind) is.

Gebruik:
• Arendse was van kleintyd af 'n kranige rugbyspeler.

Sinoniem:
• grootwordjare
• jeugjare
• jeugtyd
• kinderdae
• kinderjare
• kindertyd
• kindsbeen

Vertaling:
Engels: childhood, infancy
Nederlands: kindertijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugbykeurder
Volgende onderwerp: kranig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:34:02 UTC 2024