Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naasbestaande
naasbestaande [boodskap #145343] Sat, 25 May 2024 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naasbestaande
Afbreking: naas•be•staan•de
Samestelling: naas + bestaan + -de


Selfstandige naamwoord: naasbestaande
Meervoud: naasbestaandes

Betekenis:
• 'n Familielid of bloedverwant.

Gebruik:
• Die oorledene se naasbestaandes is nog nie ingelig nie.

Sinonimie:
• bloedverwant
• familielid
• gesinslid
• huisgenoot

Afkorting:
• naasb.

Vertaling:
Engels: next-of-kin, close relative
Nederlands: naastbestaande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekstet
Volgende onderwerp: adjudantoffisier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:10:24 UTC 2024