Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegvat
wegvat [boodskap #145337] Fri, 24 May 2024 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegvat
Afbreking: weg•vat
Samestelling: weg + vat


Werkwoord: vat weg, wegvat
Verlede tyd: het weggevat

Betekenis:
• Om iets te verwyder; weg te neem.

Gebruik:
• Niemand kan jou geleerdheid by jou wegvat nie.

Sinoniem:
• afneem
• afvat
• ontneem
• verwyder
• weghaal
• wegneem
• wegraap

Antoniem:
• bysit

Vertaling:
Engels: to take away, remove
Nederlands: wegnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raadsaam
Volgende onderwerp: willoos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:57:50 UTC 2024