Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaandeweg
gaandeweg [boodskap #145332] Fri, 24 May 2024 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gaandeweg
Afbreking: gaan•de•weg
Samestelling: gaande + -weg


Bywoord: gaandeweg

Betekenis:
• Wat geleidelik (byna ongemerk) gebeur.

Gebruik:
Gaandeweg het hulle op mekaar verlief geraak.

Sinoniem:
• algaande
• geleidelik
• langsamerhand
• mettertyd
• naderhand
• stadigaan
• trapsgewys

Antoniem:
• dadelik
• gou
• onmiddellik

Vertaling:
Engels: gradually, little by little, as time goes on
Nederlands: gaandeweg

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bytel
Volgende onderwerp: langsamerhand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:35:53 UTC 2024