bytel [boodskap #145331] |
Thu, 23 May 2024 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bytel
Afbreking: by•tel
Samestelling: by + tel
Werkwoord: tel by, bytel
Verlede tyd: het bygetel
Betekenis:
• Om deur te tel by te voeg.
Gebruik:
• As jy 5 het en jy tel 2 by, het jy 7.
• Elke skrikkeljaar word een dag, 29 Februarie, bygetel.
Sinoniem:
• byreken
• bysit
• byvoeg
• inreken
• insluit
• optel
• toevoeg
Antoniem:
• aftrek
Afgelei:
• bytelling
Vertaling:
Engels: to add, include, count in
Nederlands: bijtellen
Nota:
• Moenie "bytel" (ww.) met "beitel" (gereedskap; s.nw en ww.) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|