Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Nepal
Nepal [boodskap #145328] Do, 23 Mei 2024 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Nepal.
Kaart van Nepal.
Nepal se vlag.
Nepal se vlag.
Nepal
Afbreking: Ne•pal


Pleknaam: Nepal

Betekenis:
• 'n Land in Suid-Asië, geleë in die Himalajas tussen Indië en Sjina (Tibet).

Gebruik:
Nepal se hoofstad en grootste stad is Katmandoe.

Afgelei:
• Nepalees

Vertaling:
Engels: Nepal
Nederlands: Nepal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Nepalees
Volgende onderwerp: spoggerigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:35:40 MGT 2024