Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsorteer
uitsorteer [boodskap #145321] Wed, 22 May 2024 13:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsorteer
Afbreking: uit•sor•teer
Samestelling: uit + sorteer


Werkwoord: sorteer uit, uitsorteer
Verlede tyd: het uitgesorteer

Betekenis:
• Om op te los; uit te klaar.
• Om uit te soek.

Gebruik:
Sorteer asseblief die probleem uit.
• Sy het die beste foto's uitgesorteer.

Sinoniem:
• opklaar
• oplos
• uitklaar
• uitstryk
• selekteer
• uitkies
• uitsoek

Vertaling:
Engels: to sort out; to select, choose
Nederlands: uitsorteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doringrig
Volgende onderwerp: kragdadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:23:25 UTC 2024