Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frustrerend
frustrerend [boodskap #145316] Tue, 21 May 2024 10:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
frustrerend
Afbreking: fru•stre•rend
Samestelling: frustreer + -end


Byvoeglike naamwoord: frustrerend
Vergrotende trap: frustrerender
Oortreffende trap: frustrerendste
Attributief: frustrerende
Partitief: frustrerends

Betekenis:
• Wat 'n mens frustreer.

Gebruik:
• Dit is uiters frustrerend om hout vir 'n braai te koop en die hout is nat.

Sinoniem:
• ergerlik
• irriterend
• sieltergend
• teleurstellend

Antoniem:
• belonend

Vertaling:
Engels: frustrating
Nederlands: frustrerend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van frustreer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raaiselagtig
Volgende onderwerp: grootliks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:34:14 UTC 2024