Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besluitloos
besluitloos [boodskap #145304] Mon, 20 May 2024 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besluitloos
Afbreking: be•sluit•loos
Samestelling: besluit + -loos


Byvoeglike naamwoord: besluitloos
Attributief: besluitlose

Betekenis:
• Wat nie tot besluit kan kom nie.

Gebruik:
• Talle kiesers is nog besluitloos en weet nie vir wie om te stem nie.

Wisselvorm:
• besluiteloos

Sinoniem:
• aarselend
• onseker
• weifelend

Antoniem:
• vasberade

Vertaling:
Engels: indecisive, undecided
Nederlands: besluitloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steriel
Volgende onderwerp: navigeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:33:52 UTC 2024