Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » standvastig
standvastig [boodskap #145298] Mon, 20 May 2024 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
standvastig
Afbreking: stand•vas•tig
Samestelling: stand + vas + -tig


Byvoeglike naamwoord: standvastig
Vergrotende trap: standvastiger
Oortreffende trap: standvastigste
Attributief: standvastige
Partitief: standvastigs

Betekenis:
• Wat vas staan en aan beginsels getrou bly; voet by stuk hou en nie opgee nie.

Gebruik:
• Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. [Jakobus 1:12]

Sinoniem:
• beginselvas
• bestendig
• bodemvas
• konstant
• onbeweeglik
• onbuigsaam
• onveranderlik
• onwankelbaar
• onwrikbaar
• paalvas
• rotsvas
• stabiel
• vasberade

Antoniem:
• onstandvastig
• wankelend
• wispelturig

Afgelei:
• standvastigheid

Vertaling:
Engels: steadfast, constant, steady, firm, resolute
Nederlands: standvastig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: navigasie
Volgende onderwerp: talentloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:59:10 UTC 2024