Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondbesetter
grondbesetter [boodskap #145293] Mon, 20 May 2024 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondbesetter
Afbreking: grond•be•set•ter
Samestelling: grond + besetter


Selfstandige naamwoord: grondbesetter
Meervoud: grondbesetters

Betekenis:
• Iemand wat grond beset (onwettig okkupeer).

Gebruik:
• Die grondbesetters het 'n deel van die plaas skoongemaak, dit in erwe opgedeel en dit dan verkoop.

Antoniem:
• grondbesitter

Verwant:
• grondbesetting

Vertaling:
Engels: land grabber, land occupier
Nederlands: landbezetter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedragskode
Volgende onderwerp: grondbesetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 08:02:25 UTC 2024