Versoek [boodskap #18453] |
Tue, 20 October 1998 00:00 |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is besig om aanvoringswerk te doen vir 'n nuusgroep wat hom bepaal by
Suid-Afrikaanse rugby, en is aanbeveel om hom onder die *za* hiërargie te
vestig.
Ek is egter nie seker hoe geredelik hierdie hiërargie op nuusbedieners in
die buiteland beskikbaar is nie, en sal dit waardeer as julle ouens wat in
die buiteland sit vir my kan kyk of hy onder julle nuusgroepe voorkom, en
laat weet.
Baie dankie.
Groete
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|
Re: Versoek [boodskap #18523 is 'n antwoord op boodskap #18453] |
Thu, 22 October 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Henri Burger" wrote:
> Ek is besig om aanvoringswerk te doen vir 'n nuusgroep wat hom bepaal by
> Suid-Afrikaanse rugby, en is aanbeveel om hom onder die *za* hiërargie te
> vestig.
>
> Ek is egter nie seker hoe geredelik hierdie hiërargie op nuusbedieners in
> die buiteland beskikbaar is nie, en sal dit waardeer as julle ouens wat in
> die buiteland sit vir my kan kyk of hy onder julle nuusgroepe voorkom, en
> laat weet.
>
Henri
Op my nuusbediener hier kry ek nie een van die ZA groepe nie. Hierdie
nuusgroep is om een of ander rede ook nie beskikbaar nie, so ek gebruil maar
nou altyd Dejanews.
-Gideon-
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
Re: Versoek [boodskap #18547 is 'n antwoord op boodskap #18453] |
Fri, 23 October 1998 00:00 |
Sluiper
Boodskappe: 12 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
EK het geen probleem om die lys *za* NGs op my nuusbediener hier in
Australie te kry nie. ("Nuusbediener! --- Hel maar julle ouens gebruik
woorde wat vir vir my heeltemal nuut is.)
Ek sien egter nog nie n' za.rugby ng nie.
Sluiper
Henri Burger wrote in message ...
> Ek is besig om aanvoringswerk te doen vir 'n nuusgroep wat hom bepaal by
> Suid-Afrikaanse rugby, en is aanbeveel om hom onder die *za* hiërargie te
> vestig.
>
> Ek is egter nie seker hoe geredelik hierdie hiërargie op nuusbedieners in
> die buiteland beskikbaar is nie, en sal dit waardeer as julle ouens wat in
> die buiteland sit vir my kan kyk of hy onder julle nuusgroepe voorkom, en
> laat weet.
>
> Baie dankie.
>
> Groete
> --
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is nie vir Sissies nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
|
|
|
Re: Versoek [boodskap #18548 is 'n antwoord op boodskap #18453] |
Fri, 23 October 1998 00:00 |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sluiper skryf:
> EK het geen probleem om die lys *za* NGs op my nuusbediener hier in
> Australie te kry nie.
Dankie vir dié nuus.
> Ek sien egter nog nie n' za.rugby ng nie.
Jy sal nie, maar dinge lyk belowend, en dan waarskynlik:
za.sport.rugby
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|