Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkeerspolisie
verkeerspolisie [boodskap #145279] Sun, 19 May 2024 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkeerspolisie
Afbreking: ver•keers•po•li•sie
Samestelling: verkeer + -s- polisie


Selfstandige naamwoord: verkeerspolisie
Meervoud:

Betekenis:
• Instelling wat die verkeer reguleer en polisieër.

Gebruik:
• Die verkeerspolisie het die vrou wat die spoedperk oorskry het afgetrek en beboet.

Vertaling:
Engels: traffic police
Nederlands: verkeerspolitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasloop
Volgende onderwerp: beboet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:30:10 UTC 2024