Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rebels
rebels [boodskap #145274] Sat, 18 May 2024 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rebels
Afbreking: re•bels
Samestelling: rebel + -s


Byvoeglike naamwoord: rebels
Vergrotende trap: meer rebel, rebelser
Oortreffende trap: mees rebelse
Attributief: rebelse

Betekenis:
• Wat opstandig is en teen gesig ingaan.

Gebruik:
• As jy 'n slaaf van kleins af bederf, is hy rebels as hy groot is. [Spreuke 29:1]

Sinoniem:
• balsturig
• dwarstrekkerig
• halsstarrig
• nukkerig
• ondermynend
• ongehoorsaam
• oproerig
• opruiend
• opstandig
• stroomop
• weerspannig

Afgelei:
• rebelsgesind
• rebelsheid

Vertaling:
Engels: rebellious
Nederlands: rebels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwar
Volgende onderwerp: eierdop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:11:03 UTC 2024