Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwar
verwar [boodskap #145273] Sat, 18 May 2024 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwar
Afbreking: ver•war
Samestelling: ver- + war


Werkwoord: verwar
Verlede tyd: het verwar

Betekenis:
• Om deurmekaar te wees.
• Om iemand in die war te bring; van stryk bring.

Gebruik:
• Jy verwar die onder- met die bokant.
• Die maneuver het die vyand totaal verwar.

Sinoniem:
• deurmekaarmaak
• disoriënteer
• dronkslaan
• misgis
• mislei
• oorbluf
• verbyster
• verdwaas

Afgelei:
• verward
• verwarring

Vertaling:
Engels: to confuse, perplex, puzzle, befuddle, mix up
Nederlands: verwarren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwarrend
Volgende onderwerp: rebels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:17:25 UTC 2024