Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwarrend
verwarrend [boodskap #145272] Sat, 18 May 2024 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwarrend
Afbreking: ver•war•rend
Samestelling: verwar + -end


Byvoeglike naamwoord: verwarrend
Vergrotende trap: verwarrender
Oortreffende trap: verwarrendste
Attributief: verwarrende
Partitief: verwarrends

Betekenis:
• Wat 'n mens verwar en onseker maak.

Gebruik:
• Die tienerjare kan opwindend wees, maar dit kan ook verwarrend wees, vir ouers sowel as vir tieners.

Sinoniem:
• dubbelsinnig
• misleidend
• onpeilbaar
• onverstaanbaar
• raaiselagtig
• verbysterend

Vertaling:
Engels: confusing
Nederlands: verwarrend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verwar.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tienerjare
Volgende onderwerp: verwar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:16:38 UTC 2024