Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tienerjare
tienerjare [boodskap #145271] Sat, 18 May 2024 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tienerjare
Afbreking: tie•ner•ja•re
Samestelling: tiener + jare


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: tienerjare

Betekenis:
• Die jare waartydens iemand 'n tiener (tussen 10 en 20 jaar oud) is.

Gebruik:
• Die tienerjare bring hulle eie uitdagings en probleme, maar hulle bring ook talle vreugdes en belonings.

Sinoniem:
• adolessensie
• jeugjare
• kinderjare
• puberteit
• rypingsjare
• tienertyd

Vertaling:
Engels: teenage years
Nederlands: tienerjaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toesien
Volgende onderwerp: verwarrend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:00:57 UTC 2024