asetoon [boodskap #145263] |
Sat, 18 May 2024 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asetoon
Afbreking: a•se•toon
Selfstandige naamwoord: asetoon
Meervoud: asetone
Betekenis:
• 'n Kleurlose, hoogs vlugtige en vlambare vloeistof met formule C3H6O.
Gebruik:
• Bekende alledaagse gebruike van asetoon is as naellakverwyderaar en verfverdunner.
Sinoniem:
• asyngees
• dimetielketoon
• propanoon
Vertaling:
Engels: acetone
Nederlands: aceton
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|