naellakverwyderaar [boodskap #145262] |
Sat, 18 May 2024 08:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naellakverwyderaar
Afbreking: nael•lak•ver•wy•de•raar
Samestelling: naellak + verwyderaar
Selfstandige naamwoord: naellakverwyderaar
Meervoud: naellakverwyderaars
Verkleinwoord: naellakverwyderaartjie
Meervoud van verkleining: naellakverwyderaartjies
Betekenis:
• 'n Oplosmiddel om naellak te verwyder, meestal asetoon.
Gebruik:
• Sy wil haar toonnaels groen verf, maar moet eers die blou naellak met 'n naellakverwyderaar afkry.
Vertaling:
Engels: nail polish remover
Nederlands: nagellakverwijderaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|