Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omkrap
omkrap [boodskap #145255] Wed, 15 May 2024 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omkrap
Afbreking: om•krap
Samestelling: om + krap


Werkwoord: krap om, omkrap
Verlede tyd: het omgekrap

Betekenis:
• Om onnet of deurmekaar te maak.
• (figuurlik) Om te ontstel of te ontstig.

Gebruik:
• Die kinders krap die netjiese kamer om.
• Die slegte nuus met hom heeltemal omgekrap.

Sinoniem:
• deurmekaarmaak
• verfomfaai
• versteur
• befoeter
• irriteer
• ontstel
• ontstem
• ontstig
• vererg

Antoniem:
• opruim

Vertaling:
Engels: to disarrange, throw into disorder; to upset
Nederlands: in wanorde brengen; ergeren, storen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondstap
Volgende onderwerp: struikrower
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:41:13 UTC 2024