Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » substantivering
substantivering [boodskap #145253] Wed, 15 May 2024 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
substantivering
Afbreking: sub•stan•ti•ve•ring
Samestelling: substantiveer + -ing


Selfstandige naamwoord: substantivering
Meervoud: substantiverings

Betekenis:
• Die handeling van substantiveer (om 'n substantief te maak/ as selfstandige naamwoord te gebruik).

Gebruik:
• Die woord "kannie" is 'n substantivering van "kan nie".

Vertaling:
Engels: substantivisation
Nederlands: substantivering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kannie
Volgende onderwerp: rondstap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:53:00 UTC 2024