Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onkonvensioneel
onkonvensioneel [boodskap #145236] Mon, 13 May 2024 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onkonvensioneel
Afbreking: on•kon•ven•sio•neel
Samestelling: on- + konvensioneel


Byvoeglike naamwoord: onkonvensioneel
Attributief: onkonvensionele
Partitief: onkonvensioneels

Betekenis:
• Wat nie konvensioneel (volgens aanvaarde konvensie/gewoonte) is nie.

Gebruik:
• In onkonvensionele tye moet 'n mens onkonvensioneel te werk gaan.

Sinoniem:
• abnormaal
• boheems
• eksentriek
• liberaal
• onortodoks

Antoniem:
• konvensioneel

Vertaling:
Engels: unconventional
Nederlands: onconventioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onidentifiseerbaar
Volgende onderwerp: aanspreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:22:51 UTC 2024