Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onidentifiseerbaar
onidentifiseerbaar [boodskap #145235] Mon, 13 May 2024 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onidentifiseerbaar
Afbreking: on•i•den•ti•fi•seer•baar
Samestelling: on- + identifiseerbaar


Byvoeglike naamwoord: onidentifiseerbaar
Attributief: onidentifiseerbare
Partitief: onidentifiseerbaars

Betekenis:
• Wat nie geïdentifiseer kan word nie.

Gebruik:
• Die liggaam was onidentifiseerbaar verbrand.

Sinoniem:
• onherkenbaar

Antoniem:
• identifiseerbaar

Vertaling:
Engels: unidentifiable, unrecognizable
Nederlands: niet identificeerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omswaai
Volgende onderwerp: onkonvensioneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:24:52 UTC 2024