Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lamlê
lamlê [boodskap #145229] Mon, 13 May 2024 06:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lamlê
Afbreking: lam•lê
Samestelling: lam + lê


Werkwoord: lê lam, lamlê
Verlede tyd: het lamgelê

Betekenis:
• Om beweging te belemmer, of die werking van iets stop te sit.

Gebruik:
• Die onwettige staking munisipale dienste al vir weke lam.
• Die pandemie het die ekonomie lamgelê

Sinoniem:
• inhibeer
• immobiliseer
• lamslaan
• ontwrig
• verhinder
• verlam

Vertaling:
Engels: to paralyse
Nederlands: lamleggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onrusbarend
Volgende onderwerp: leefwyse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:35:50 UTC 2024