Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bourommel
bourommel [boodskap #145219] Sat, 11 May 2024 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bourommel
Afbreking: bou•rom•mel
Samestelling: bou + rommel


Selfstandige naamwoord: bourommel
Meervoud:

Betekenis:
• Die rommel/gemors wat oorbly as 'n mens klaar gebou het.

Gebruik:
• Die kontrakteur moet die terrein skoonmaak en die bourommel wegry.

Sinoniem:
• bouafval

Vertaling:
Engels: building rubble, construction debris
Nederlands: bouwafval, bouwresten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Katalaans
Volgende onderwerp: aurora
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:44:08 UTC 2024