Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toereteller
toereteller [boodskap #145206] Fri, 10 May 2024 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Motorfiets se toereteller.
'n Motorfiets se toereteller.
toereteller
Afbreking: toe•re•tel•ler
Samestelling: toere + teller


Selfstandige naamwoord: toereteller
Meervoud: toeretellers

Betekenis:
• Instrument wat die aantal omwentelings om 'n as aandui.

Gebruik:
• Sy druk die motor se toereteller tot in die rooi.

Sinoniem:
• omwentelingmeter
• omwentelingteller
• snelheidsmeter
• tagometer

Vertaling:
Engels: tachometer, revolution counter
Nederlands: toerenteller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamstaan
Volgende onderwerp: weerskante
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:12:58 UTC 2024