Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Meimaand
Meimaand [boodskap #145201] Thu, 09 May 2024 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Meimaand
Afbreking: Mei•maand
Samestelling: Mei + maand


Selfstandige naamwoord: Meimaand
Meervoud: Meimaande

Betekenis:
• Die vyfde maand van die kalenderjaar; die maand ná Aprilmaand, maar vóór Juniemaand.

Gebruik:
• Dis Meimaand en 'n mens kan voel die winter in op pad.

Sinoniem:
• Mei

Vertaling:
Engels: month of May
Nederlands: de maand mei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: portier
Volgende onderwerp: liriek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:56:43 UTC 2024