Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hernoem
hernoem [boodskap #145192] Wed, 08 May 2024 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hernoem
Afbreking: her•noem
Samestelling: her- + noem


Werkwoord: hernoem
Verlede tyd: het hernoem

Betekenis:
• Om 'n ander naam te gee.

Gebruik:
• In 2018 is Swaziland amptelik na Eswatini hernoem.

Sinoniem:
• herdoop
• vernoem

Afgelei:
• hernoemde
• hernoeming

Vertaling:
Engels: to rename
Nederlands: hernoemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Uganda
Volgende onderwerp: vereer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:05:21 UTC 2024