Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervolgens
vervolgens [boodskap #145190] Wed, 08 May 2024 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervolgens
Afbreking: ver•vol•gens


Bywoord: vervolgens

Betekenis:
• In tyd ná dit wat genoem is.

Gebruik:
• Hy het onder luide applous op die verhoog geklim en vervolgens 'n begeesterde toespraak gelewer.

Sinoniem:
• daarna
• hierop
• later
• verder
• voorts

Vertaling:
Engels: subsequently, thereupon, further, then
Nederlands: vervolgens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roteer
Volgende onderwerp: Uganda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:28:22 UTC 2024