| roteer [boodskap #145189] |
Wo., 08 Mei 2024 18:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roteer
Afbreking: ro•teer
Werkwoord: roteer
Verlede tyd: het geroteer
Teenwoordige deelwoord: roterend, roterende
Verlede deelwoord: geroteerde
Betekenis:
• Om rondom 'n as in die rondte te draai.
• Om deurlopend te verander; af te wissel.
Gebruik:
• Die aarde roteer elke vier-en-twintig uur om sy as.
• Die skofte word weekliks geroteer.
Sinoniem:
• draai
• omloop
• swaai
• tol
• tuimel
• wentel
Afgelei:
• rotasie
• roteerder
• roteerrigting
Vertaling:
Engels: to rotate
Nederlands: roteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|