Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samehangend
samehangend [boodskap #145188] Wed, 08 May 2024 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
samehangend
Afbreking: sa•me•han•gend
Samestelling: samehang + -end


Byvoeglike naamwoord: samehangend
Vergrotende trap: samehangender
Oortreffende trap: samehangendste
Attributief: samehangende
Partitief: samehangends

Betekenis:
• Met 'n logiese uitleg en samehang wat 'n geheel vorm.

Gebruik:
• Maak seker dat die inligting objektief, logies en samehangend uiteengesit is.

Sinoniem:
• aaneengeslote
• koherent
• konsekwent
• logies
• rasioneel
• verklaarbaar
• verstaanbaar

Antoniem:
• onsamehangend

Hiponiem:
• sinsamehangend

Afgelei:
• samehangendheid

Vertaling:
Engels: coherent, locally, connected
Nederlands: samenhangend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Westerling
Volgende onderwerp: roteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:48:21 UTC 2024