Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » traumatiseer
traumatiseer [boodskap #145185] Wed, 08 May 2024 13:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
traumatiseer
Afbreking: trau•ma•ti•seer
Samestelling: trauma + -iseer


Werkwoord: traumatiseer
Verlede tyd: het getraumatiseer
Verlede deelwoord: getraumatiseerd

Betekenis:
• Om trauma te veroorsaak; geestelik te verwond.

Gebruik:
• Sosiale media kan 'n mens erg traumatiseer.

Wisselvorm:
• troumatiseer

Vertaling:
Engels: to traumatise
Nederlands: traumatiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgangshek
Volgende onderwerp: futuristies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:00:45 UTC 2024