Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingangshek
ingangshek [boodskap #145183] Wed, 08 May 2024 12:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingangshek
Afbreking: in•gangs•hek
Samestelling: ingang + -s- + hek


Selfstandige naamwoord: ingangshek
Meervoud: ingangshekke
Verkleinwoord: ingangshekkie
Meervoud van verkleining: ingangshekkies

Betekenis:
• 'n Hek waarby 'n mens ingaan ('n plek betree).

Gebruik:
• Die wildreservaat se ingangshek sluit om 15:00 en die uitgangshek sluit om 17:00.

Sinoniem:
• ingangspoort
• toegangshek
• toegangspoort

Antoniem:
• uitgangshek

Vertaling:
Engels: entrance gate
Nederlands: toegangspoort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luisterboek
Volgende onderwerp: uitgangshek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:44:14 UTC 2024