Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omverwerp
omverwerp [boodskap #145179] Mon, 06 May 2024 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omverwerp
Afbreking: om•ver•werp
Samestelling: omver + werp


Werkwoord: werp omver, omverwerp
Verlede tyd: het omvergewerp

Betekenis:
• Om eenkant (ver weg) te gooi.
• (politiek) Om 'n einde aan 'n bewind te maak.

Gebruik:
• Die Here werp die trone van die heersers omver.
• Die anargiste het die regering omvergewerp.

Sinoniem:
• platgooi
• omdop
• omgooi
• omvergooi
• vernietig
• verslaan
• verydel

Afgelei:
• omverwerping

Vertaling:
Engels: to overthrow
Nederlands: omverwerpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenpartystaat
Volgende onderwerp: uitholling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:07:47 UTC 2024