Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » obsessief
obsessief [boodskap #145177] Ma, 06 Mei 2024 12:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
obsessief
Afbreking: ob•ses•sief
Samestelling: obsessie + -ief


Byvoeglike naamwoord: obsessief
Vergrotende trap: obsessiewer
Oortreffende trap: obsessiefste
Attributief: obsessiewe
Partitief: obsessiefs

Betekenis:
• Wat van 'n obsessie getuig; met 'n abnormaal sterk drang of begeerte.

Gebruik:
• Sy het 'n obsessiewe gewoonte om haar hande te was.
• Hy is obsessief, maar darem nog nie obsessief-kompulsief nie.

Sinoniem:
• besete

Afgelei:
• obsessief-kompulsief

Vertaling:
Engels: obsessive
Nederlands: obsessief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekretaris-generaal
Volgende onderwerp: eenpartystaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:08:31 MGT 2024