Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argieffoto
argieffoto [boodskap #145175] Mon, 06 May 2024 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
argieffoto
Afbreking: ar•gief•fo•to
Samestelling: argief + foto


Selfstandige naamwoord: argieffoto
Meervoud: argieffoto's

Betekenis:
• 'n Ou foto uit die argiewe.

Gebruik:
• Die berig is saam met 'n argieffoto geplaas.

Vertaling:
Engels: archive photo
Nederlands: archieffoto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tugverhoor
Volgende onderwerp: sekretaris-generaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:12:34 UTC 2024