Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stakend
stakend [boodskap #145171] Mon, 06 May 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stakend
Afbreking: sta•kend
Samestelling: staak + -end


Byvoeglike naamwoord: stakend
Attributief: stakende

Betekenis:
• Wat staak (ophou werk het).

Gebruik:
• Die stakende werkers sal afgedank word.

Vertaling:
Engels: striking
Nederlands: stakend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van staak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regsmening
Volgende onderwerp: afwyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:26:12 UTC 2024