Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regsmening
regsmening [boodskap #145170] Mon, 06 May 2024 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regsmening
Afbreking: regs•me•ning
Samestelling: reg + -s + mening


Selfstandige naamwoord: regsmening
Meervoud: regsmenings

Betekenis:
• Advies aangaande 'n wetlike/geregtelike aangeleentheid.

Gebruik:
• Die maatskappy gaan 'n regsmening inwin oor watter stappe teen die stakende werkers geneem kan word.

Sinoniem:
• regsadvies

Vertaling:
Engels: legal opinion
Nederlands: legale mening, juridisch advies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opelyf
Volgende onderwerp: stakend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:29:28 UTC 2024