Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ideologies
ideologies [boodskap #145161] Vr., 03 Mei 2024 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26064
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ideologies
Afbreking: i•deo•lo•gies
Samestelling: ideologie + -s


Byvoeglike naamwoord: ideologies
Attributief: ideologiese

Betekenis:
• Betreffende of volgens 'n bepaalde leerstelsel/ideologie.

Gebruik:
• Daar is groot ideologiese verskille tussen die twee partye.

Vertaling:
Engels: ideological
Nederlands: ideologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gepantserd
Volgende onderwerp: roller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 09 16:36:17 UTC 2026